Dr Nou Facebook Social Icon LinkedIn Social Icon Youtube Social Icon Twitter Social Icon Instagram Social Icon
Dr Nou DStv Stream Poster
Via Channel Icon DStv Stream Icon

In die betowerende wêreld van "Dr. Nou!" op VIA, is 'n glimlag nie net 'n glimlag nie, dit is 'n baken van selfvertroue en innerlike straling

Hier by 1,2 Smile, glo ons dat elkeen 'n stralende glimlag verdien. Dr. Grove, 'n meester in die kunsvorm van kosmetiese tandheelkunde, maak dit sy missie om drome waar te maak en harte te laat straal deur middel van die krag van 'n pragtige glimlag.

Ontmoet Dr. Jurgens

Jurgens (63), die “ander helfte” van Dr. Nou!, is van Bryanston, Johannesburg, en erken hy weet nie eintlik hoekom hy besluit het om sy lewe aan tandheelkunde te wy nie. “Ek het destyds vir my klasmaats gevra en die troos gekry dat die meeste van hulle ook nie weet hoekom hulle besluit het om tandheelkunde te studeer nie.”

Hy is al 40 jaar in die beroep, en dis sy doel om tandheelkunde vir families en individue bekostigbaar te maak. “Ek fokus op estetiese tandheelkunde, waar jy mense se glimlag beter laat lyk en hulle meer selfvertroue kan gee.”

Bespreek jou konsultasie
Dr Nou !
Stars Icon

Smile Stories Reviews from Our Happy Patients

Contact your next dentist

Search Icon